Grootmenswoorde

Friday, June 15, 2007

Vriende

Dankie

dat jy my laat lag

met tergend blou oë

my aanvaar

en niks van my verwag

maar wilgerlat‑ontspanne

teen die bleekblou

knusheid van jou trui

tevrede

om my vriend te wees

Mandi Axmann, 1995, Vir Annalie

Posted by Skrywersgilde at 3:32 AM

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Blog Archive

  • ►  2016 (2)
    • ►  October (2)
  • ▼  2007 (30)
    • ▼  June (30)
      • Grootmenswoorde
      • Dansende Ster
      • In die Katedraal
      • Vir More
      • Saal 10
      • Donkermaan
      • Rachaeltjie
      • Madame Butterfly
      • Ariel
      • Vriende
      • Die siel van 'n digter
      • Dimensie
      • Kamermusiek
      • Onvanpas
      • Doolhof
      • Tjernobijl
      • Maanverduistering
      • Skildery
      • Woorde
      • Soos die Seisoene val..
      • Kadens
      • Alice
      • Ceres se dogter
      • Sien jy die musiek?
      • Genoeg
      • Lady Chatterley
      • Melbourne
      • As ek moes reis
      • Linda se Requiem
      • Die leë huis

About Me

My photo
Skrywersgilde
View my complete profile
Simple theme. Powered by Blogger.